Do your part STAY HOME! For official information on COVID-19 in South Africa:

2020/11/13

Nommer:    24                                                                              Number:  24

  1. MESSAGE FROM THE PRINCIPAL

Dear parent

On Monday and Tuesday, you received a letter about the AGM. Please read it carefully and make a choice on the return slip. Please send the return slip back before 13 November so that the SGB can count the votes and communicate the decision to parents. I trust that you will see that the SGB is trying to assist parents for 2021.

Our office project is really going well. For the moment however the office is very chaotic, and I am asking parents to be patient as soon this will pass. If we do not have any setbacks it will be completed by the end of the term. We will be able to receive parents and visitors in a beautiful environment. I will let you know when it is completed, and we will be happy to meet you in our new offices.

We are starting the last test series for grade 4-6 on Thursday 12 November. I wish all our learners the best for the tests. Please ensure that learners are well prepared to do their very best.

Thank you.

  • BOODSKAP VAN DIE HOOF                                       

Liewe ouers

Ons het Maandag en Dinsdag briewe uitgedeel aan leerders rakende die Algemenejaarvergadering. U moet asseblief die brief lees en ‘n keuse uitoefen vir die Beheerliggaam om die stemme te tel en aan u die uitslag te kommunikeer. Ek besef dat die kommunikasie in engels is en indien u voel dat u dit in Afrikaans wil hê kan u die skool skakel en ek sal dit vir u in Afrikaans beskikbaar stel. Ek vertrou dat u sal waarneem dat die beheerliggaam probeer om ouers in ag te neem met die voorstel wat gemaak is vir 2021.

Ons kantoorprojek is fluks besig om te gebeur. Ons vorder regtig goed met die veranderinge. Indien alles vlot verloop hoop ons om reeds die einde van die termyn die projek klaar te hê. Ons sal ouers en besoekers in ons spoggerige nuwe ontvangs kan verwelkom. Ek sal u in kennis stel sodra alles voltooi is.

Die laaste toetsreeks vir graad 4 – 6 begin Donderdag 12 November. Ek wens elke leerder voorspoed toe met die toetsreeks. Maak asseblief seker dat u kind goed voorberei is vir die toetse wat hy/sy moet skryf sodat hulle goed sal doen.

Dankie

  • CASUAL DAY

Casual day stickers will be available at the register teacher at R20 per sticker.

  • LOSLITDAG

Loslitdag plakkers kan aangekoop word by die klasonderwyser. Kaartjies is R20 per plakker.

  • 2021 Gr R & GR 1 INFORMATION MORNING

There will be an information morning on Saturday 28 November 2020 at 9:00

All Gr 1 parents that received confirmation from the Department regarding space in our school, must attend. Important information will be conveyed.

Stationary packs can be ordered for R500. This includes all stationary needed for the Gr 1-year.

  • 2021 GR R & GR 1 INLIGTINGSOGGEND

Neem asseblief kennis dat daar ‘n Gr R en Gr 1 inligtingsoggend plaasvind op Saterdag, 28 November 2020.

Dit is slegs vir Gr 1 ouers wat bevestiging van plasing by Generaal Beyers, van die department, ontvang het.

U kan ‘n skryfbehoefte pak vir R500 bestel gedurende die oggend. Dit sluit alle skryfbehoeftes in vir die Gr 1-jaar.

  • SCHOOL ADJOURMENT

             The school will adjourn at 13:00 form Thursday 12 Nov until 1 Dec.

  •  SKOOL VERDAAG

       Die skool sal om 13:00 verdaag van donderdag 12 Nov tot 1 Dec.

  • TEXT BOOKS

Text books must be handed in on the day of the subject test. Lost text books can be paid at the finance office at the fee of R200.00 per book

  1.  HANDBOEKE

Handboeke moet op die dag van vaktoetse ingehandig word. Verlore handboeke kan teen R200.00 per boek by die finansiële kantoor betaal word.