Do your part STAY HOME! For official information on COVID-19 in South Africa:

2 July 2020

  1. MESSAGE FROM THE PRINCIPAL

Dear parent

We received clarity on the return of learners to school. The return dates for grades are as follows:

Grade 3            = 20 July 2020

Grade 1 & 2      = 27 July 2020

Grade 4            = 17 August 2020

Grade 5            = 31 August 2020

As you can see, we need to make special plans for our grade 4 & 5 learners to ensure academic success. The grade 4 & 5 learners will have missed almost five months of school. Therefor we will start with a home programme during next week to assist these learners.

The foundation phase learners that are not yet back will also be assisted with a home program.

We ask parents to assist us so that we can facilitate teaching at home. Teachers will support and give clear guidance on how to assist your child at home.

Thank you for your commitment and assistance, together we will beat the new normal and give the very best to our learners.

.

BOODSKAP VAN DIE HOOF

            Liewe ouer

Ons het duidelikheid ontvang oor die terugkeer van leerders na die skool toe. Die datums vir terugkeer van verskillende grade is as volg:

Graad 3            = 20 Julie 2020

Graad 1 & 2      = 27 Julie 2020

Graad 4            = 17 Augustus 2020

Graad 5            = 31 Augustus 2020

Soos u kan aflei is ons graad 4 & 5 leerders reeds vyf maande uit die skool voordat hulle terugkeer. Dit beteken ons sal spesiale planne moet maak as ons wil hê dat hulle akademies suksesvol kan wees vir 2020. Ons sal dus begin met ‘n tuisprogram vir die leerders.

Ons grondslagfase leerders kry ook tuiswerk om te help met die akademie.

Ouers ons vra dat u ons behulpsaam sal wees deur seker te maak dat u kind die tuisprogram sal volg en al die werk sal voltooi. Ons onderwysers sal duidelike riglyne gee en u behulpsaam sal wees.

Dankie vir u toewyding aan die skool en die leerders.

  • ACCESS CARDS

The cost of the access card is R15, payable at the class teacher. If a child loses the card the cost will be R30.

Please make sure your child has his/ her card every day at school.

  • TOEGANGSKAARTE.

Die koste van die toegangskaarte is R15. Leerders kan by hulle klasonderwysers betaal. Indien u kind die kaart verloor is die koste R30 om dit te vervang. Maak asseblief seker dat u kind elke dag die kaart by die skool het.

  • BIRTHDAYS

Congratulations to Me S Pienaar with her birthday on 8 July 2020.

VERJAARSDAE

Baie geluk aan die Me S Pienaar met haar verjaarsdag op 8 July 2020.

  • VALUES: 

I am a General. I am responsible. I am always on time.

  • WAARDES:

Ek is ‘n Generaal. Ek is verantwoordelik. Ek is altyd betyds..

  • GRADE R ADMISSIONS 2021

Grade R registrations for 2021 has started on 25 June 2020. Parents of prospective learners must please come to school and apply admissions. 

  • GRAAD R REGISTRASIE 2021

Graad R registrasie vir Afrikaanse leerders sal plaasvind by Beyers Bytjies. U kan vanaf 8 Julie by die kleuterskool inskryf.